Oulike hondjies PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 27 June 2017 03:48
Untitled Document

Carina Kotze van Mooiplaats skryf:
‘Kanniedood se kroos soek huis’ in Die Bronberger se Mei-uitgawe: Ek het hierdie week eers ‘n Bronberger in die hande gekry. Ek het die artikel gesien en weet nie hoe om julle genoeg te bedank nie. Baie, baie dankie, ek waardeer dit baie.


Van die hondjies wat nog huise soek

Ek hoop die regte ou lees dit en neem ’n hondjie aan. Dis regtig oulike hondjies en hulle is nogal goed aangepas. Ek dink hulle verdien ’n goeie huis waar hulle elkeen die nodige aandag kan kry.  

Ek sukkel om al 12 honde hier die regte hoeveelheid aandag te gee . . . Ek het my hande vol, maar geniet hulle eintlik. 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online