Kyk op ons webtuiste PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 27 June 2017 03:47
Untitled Document

Niel Swart skryf:
Ek het julle artikel, ‘Alet skenk foto’s ná 63 jaar’ toevallig gesien en sien daar is melding gemaak van ’n ander artikel oor tee by die Smuts-woning. Waar kan ek daardie artikel lees of sien?

Ons het Niel laat weet dat hy op ons webtuiste, www.bronberger.co.za, onder die Toeka Se Dae-afdeling kan gaan kyk na: ‘Staaltjies oor ongekunstelde Ouma Isie is legio’, ‘Huis, paleis, pondok – Ons besoek 14 toeka-huise’ en ‘Die spook van Smutshuis bewaar Krugermiljoene glo vandag nog’. – Red

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online