Tuis op dorp PDF Print E-mail
News - Ons Omgewing
Monday, 29 May 2017 14:13
Untitled Document

’n Gestreepte muishond-familie is ’n geruime tyd al tuis op Cullinan. Dié een steek sy kop by die dreinpyp voor die Wimpy uit op ’n Sondagoggend en stap dan min gepla in Oaklaan af

Foto's: Jenny Lubbe 
 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online