Herfskwas swaai deur Bronberg-wêreld PDF Print E-mail
News - Ons Omgewing
Monday, 29 May 2017 14:12
Untitled Document

Die Bronnie se lesers vier die seisoen van kleurskakerings en wys ons hoe die herfsblare en yl herfs-sonnetjie in die uithoeke van ons gebied lyk.


Die herfs-son sak oor die Kleinfontein-hoewes
Foto: Anton Venter


Andrea Stolz het dié treffende foto op Bashewa geneem


Skakerings van die seisoen in Kilnerpark. Annelies Comri het die foto geneem


Herfs begin gesigwys op ’n Tweedrachtwerf
Foto: Helena Naudé Potgieter


Alet Erasmus se foto van die herfsboom by Kleinfontein se sorgsentrum


Elke keer as sy deur haar kombuisvenster kyk, verwonder sy haar aan dié kleurespel, sê Esmé Meyer van Lynnwoodrif


Vroeg in Mei het die herfs sy kleure op Mooiplaats begin wys. Louisa Marè Pretorius sê sy het die bome geniet terwyl hulle nog blare gehad het


Die 16-jarige Nina Louw se kamera volg die herfsboom se stam soos hy in die lug optoring. Die foto is op Klipkop geneem

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online