Basta met boelies PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 29 May 2017 14:11
Untitled Document

‘n Boelie-lose skool is ’n sterk fokuspunt by Laerskool Tygerpoort. Kunstenaars van buite word gereeld genooi om dié boodskap weer by elke Tygie tuis te bring. Op 8 Mei het Eric Posthumus en gesin ’n anti-boelie-veldtog, waar leerlinge gesing en dans het, by die skool op die planke gebring


Eric Posthumus en gesin op die verhoog

Tygies het entoesiasties deelgeneem
 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online