Tygies hou opedag Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 29 May 2017 16:10
Untitled Document

Tygie Tier het sy vriende, Captain America, Superman, Batman, Sneeuwitjie, Tinkerbelle, Mini Muis en Elsa, genooi om Laerskool Tygerpoort en Tygieland se opedag vir Graad RR, R en 1 op 6 Mei by te woon

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2020 Die/The Bronberger