Kaskar-kaskenades PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 29 May 2017 14:10
Untitled Document

Tygies se Kaskardag was op die bitter koue en nat Saterdag 13 Mei, maar dit het die kinders geensins verhoed om aan dié jaarlikse hoogtepunt deel te neem nie.


Graad vyf se kleur was swart en hulle was almal superhelde

Vanjaar se tema was kleur en elke graad het ‘n kleur gekry waarvolgens hulle moes aantrek of ‘n tema uitdink. Daar was van tiere tot die vloot, Batman en konstruksiewerkers.


Graad eens hardloop en stoot dat dit klap

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online