Helpende Hand vir skool PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 29 May 2017 14:09
Untitled Document

Laerskool Witpoort het met sy opedag op 12 Mei R30 000 van Solidariteit Helpende Hand ontvang. Die bedrag is oorhandig vir die 60 nuwe ondersteuners wat die laerskool vir die organisasie gewerf het. Van links na regs: Ignatius Cronje, beheerliggaam-voorsitter; Cecile Koen, Helpende Hand vrywilliger; Tani Grobler, Helpende Hand vrywilliger; en Michael Combrink, skoolhoof

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online