Hulle haal distrikspan PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 29 May 2017 14:08
Untitled Document

Rugbyspelers van Laerskool Witpoort wat die Distrik Wyk-Oos-span gehaal het is, van links na regs, voor: Tiaan Nel, Edan de Bruyn en Ricardo Richards. Agter: Eion Dann, Charl van Heyningen, Macklin-Jay Proudfoot en Hendrik Smith. Edan, Macklin-Jay en Tiaan is in die o/12 span opgeneem en Ricardo, Hendrik, Charl en Eion in die o/13 span

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online