Oulike eierhouers PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 29 May 2017 13:59
Untitled Document

Alet Erasmus van Kleinfontein skryf:
Baie dankie vir ‘n heerlike leeservaring met die jongste Bronberger! So lees ek die oulike artikel oor die eierhouers. Mag ek dit gebruik in my Kuierkombuisprogram op Pretoria FM met verwysing na Die Bronberger?

Ons het Alet laat weet dat sy welkom is om die inligting te gebruik met die nodige erkenning aan Die Bronberger. – Red

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online