Leserslens April 2017 PDF Print E-mail
News - Rubrieke
Sunday, 30 April 2017 15:17
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas.


Die son sak oor Silver Lakes . . . Derek Bekker het die foto geneem


’n Wit sebravulletjie met swart strepe beweeg ligvoets deur die Rietvleiveld
Foto: Hermann Grobler


’n Uitgevrete nonnetjiesuil het hom/haar tuisgemaak op Karel Gerber se Donkerhoekhoewe


’n Mistige April-oggend op Tierpoort
Foto: Nadine Bennet


Hermann Grobler het dié doenige dobbertjie by die Rietvlei-natuurreservaat afgeneem


“Wat ’n prentjie vanoggend,” sê Johan Pieterse oor hierdie foto wat hy op 11 April met sonsopkoms op Boschkop geneem het


“So by ’n dammetjie in die Pienaarsrivier,” sê Gene de Lange oor dié foto wat hy geneem het

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online