Frida inspireer PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Sunday, 30 April 2017 15:07
Untitled Document

Die Meksikaanse kunstenaar, Frida Kahlo, was die fokuspunt van ‘n groepuitstalling by Johann van Heerden Kunsgalery in Olympus. Gaste kon plaaslike kunstenaars wat aan dié uitstalling deelneem by die openingsaand op 31 Maart ontmoet.


Anet Booyens se ‘The Private Frida’ in rooi met objekte van die Lopez-familie, Oaxaca, Mexiko, voor


‘n Deel van die uitstalling
Foto’s: Esperance Grobler

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online