Boodskap van Paasfees PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Sunday, 30 April 2017 15:06
Untitled Document

Laerskool Tygerpoort het die vorige kwartaal met ‘n Paasprogram afgesluit om al die Tygies bewus te maak van Paasfees, wat in die skoolvakansie gevier is. Ongeveer 20 graad sewe-leerlinge het deel gevorm van die program, waar ‘n spreekkoor, lofdanse en sang die boodskap van Paasfees gebring het. Alta-Heléne Burger het die produksie op die planke gebring.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online