Liefde vir die spel PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Sunday, 30 April 2017 15:04
Untitled Document

Afrikaanse Hoër Meisieskool het op 29 Maart ‘n netbalkursus by Laerskool Witpoort aangebied. Hulle eerste netbalspan en twee hoofafrigters het Witties se o/11A, o/12A en o/13A netbalspanne tegnieke en nuwe oefeninge aangeleer.


Die drie Witties-spanne met hulle afrigters, juffrouens Corlia, Anica en Christa, saam met Affies Meisies se eerste netbalspan en hulle twee afrigters

Amanda Mynhardt, hoofafrigter van die Affiesspan, het vir elke Witties-speler ‘n stel veters met blou hartjies oorhandig, om die spelers te herinner om altyd met liefde vir die spel op die baan te gaan.  

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online