News -
Ons Mense
|
Sunday, 30 April 2017 15:02 |
Untitled Document
Charl van Heyningen, Bernard Ehlers, Dian Becker en Gerhard van Wyk is vier boogskutters van Laerskool Witpoort wat vir Noord-Gauteng-klere gekwalifiseer het by die kampioenskap wat op 7 en 8 April gehou is

|
|