Hennie se heengaan betreur PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Sunday, 30 April 2017 15:01
Untitled Document

Hendrik Jacobus (Hennie) Griessel van Rayton is op 4 April in die ouderdom van 72 jaar oorlede. Sy gedenkdiens was op 11 Maart vanuit die NG Kerk Rayton. Hennie se heengaan word diep betreur deur sy eggenote, Koeks, sy kinders, kleinkinders, suster, broer, familie en vriende

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online