Bronnie help met Afrikaans PDF Print E-mail
News - Briewe
Sunday, 30 April 2017 14:44
Untitled Document

Danelle Du Plessis Roeland skryf uit Duitsland:
Ek het die artikel oor die Duitse wesie, Werner Schellack, op julle webblad baie interessant gevind en ek gaan die inhoud vir ’n Afrikaansles gebruik.

Ons bied ’n Afrikaanskursus vir toeriste aan by die Volkshochschule, wat nou eers doodgeloop het. Ek gee op die oomblik ’n kitskursus aan Lufthansa se boordpersoneel. Op die ou end bly ek het HOD gedoen en Duits gehad.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online