Apies terug gevind PDF Print E-mail
News - Briewe
Sunday, 30 April 2017 14:43
Untitled Document

Hansie van Mooiplaats skryf:
Baie dankie vir almal se hulp. Ons het die apies altwee gevang.

Hansie het op 28 Maart hulp van die Bronnie se Facebook-lede gevra toe sy Capuchin-apies naby Mooiplaats plot 170 verlore geraak het. Facebook-lede het binne minute laat weet dat so ‘n apie by die ingangshek van Mooiplaats plot 166 gesien is. – Red

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online