Natasha se alma mater Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 28 March 2017 11:30
Untitled Document


Natasha Pretorius is in Februarie terug na haar alma mater, Laerskool Witpoort, as onderwyseres. Sy is die nuwe juffrou by Kaalvoet Kleuters en sê sy het gekies om hier skool te hou omdat dit soos familie voel. Voor: Müller du Toit, links, en Christiaan Abrie, regs. Agter van links na regs: Hayley Nell, Cara van Zyl, Jakes Greeff, Riley Watson, Fred Werth, Andree Steyn en Druhan Kruger

 

© 2020 Die/The Bronberger