Ter wille van veiligheid PDF Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 28 March 2017 09:22
Untitled Document

Veiligheidsgroepe uit die gemeenskappe van Boschkop, Mooiplaats, Zwavelpoort en Tierpoort het op 4 Maart ’n reuse sigbaarheidsaksie geloods. Die oefening wat saam met die polisie en verskeie veiligheidsmaatskappye gehou is, het bekendgestaan as ’n ‘maxi blitz’ en het honderde mense met hulle voertuie en helikopters ingesluit.


AO Andre Smith en AO Wynand van der Merwe van SAPD Boschkop se landelike beveiligingseenheid


Een van die konvooie maak gereed om deur die gebied te beweeg


Kinders span pa se voertuig as uitkykpunt in


Een van die 'blitz' se vergaderplekke


Veiligheidsake word bespreek

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online