Slimfoon-vriendelik PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 28 March 2017 09:15
Untitled Document

Ben Geldenhuys skryf op die Bronnie se Facebook-blad:
Die Bronnie se webblad is nie slimfoon-vriendelik nie. Meer as 50% van Internet-gebruikers gebruik die Internet op hulle fone. ’n Groot gedeelte van besoekers aan die webblad lees die inhoud gevolglik moeilik.

Jan Coetzee, die Bronnie se webmeester, antwoord:
Ja, die ‘site’ is ongelukkig nie gebou vir ‘mobi’ ook nie; sal dit moontlik kan doen met oorskakeling na nuwe ‘site’ wat beide web/mobi-tegnologie bevat.

Daar is egter ‘n plan vir slimfoon-gebruikers. Die meeste sulke fone bied ‘n opsie wat sê, “make page mobile friendly”.

Kyk asseblief na die meegaande foto’s om te sien hoe dit dan lyk.

Maak die Bronnie se webblad slimfoon-vriendelik op dié manier
 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online