Witties gaan groen-en-goud vir Joost PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 28 February 2017 02:48
Untitled Document

Leerlinge en onderwysers by Laerskool Witpoort het op 10 Februarie hulle medelye met die afsterwe van Joost van der Westhuizen betoon deur almal groen en goud te dra.

Die Kaalvoet Kleuterskool het ook op dié dag ‘n koekverkoping gehou. Ten spyte van die hartseer is daar feesgevier om te wys dat die herinnering van Joost nog lank in Witties se harte sal voortleef.


Leerlinge maak die vorm van ‘n ‘J’


Onderwysers in groen en goud. Voor: Johan Botha. Van links na regs, middel: Carla Grobbelaar; Christa van Zyl; Mariet Breytenbach; Lizana Combrink; Marthinette Botha; en Michael Combrink. Agter: Eliza Nagel; Nadine Thomas; Corlia Eksteen; Anica van Rooyen; Issie Rossouw; en Rhudi Rossouw


Ouers en kleuterskoolonderwysers het vir heerlike lekkernye gesorg. Van links na regs: Marthinette Botha; Beverley Watson; Esther Ferreira; en Leisha Pretorius

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online