Jap-jap loop weg PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 28 February 2017 02:45
Untitled Document

What Walrus Kinderteater het Laerskool Witpoort se Kaalvoet Kleuters gaan leer oor emosies, sintuie en gesondheid. Die hoofkarakter in die vertoning was Jap-Jap die hondjie, links, wat van die huis af weggeloop het. Op die pad ervaar hy verskillende emosies en kry ook te doen met verskillende diere by wie hy baie leer oor die noodsaaklikheid van higiëne. Hy ontmoet onder andere vir Diggy die mol, regs. Diggy kan nie sien nie en so word die sintuig ‘sien’ uitgebeeld

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online