Bleek om die kiewe PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 28 February 2017 02:45
Untitled Document

Die voordeel van ‘n skool tussen plaasdamme is dat ‘n vis altyd gou gevang kan word vir wetenskap prakties.


Die graad 7V klas met die oopgesnyde vis

Só het die graad sewes van Laerskool Witpoort ‘n vis onder leiding van juffrou Corlia Eksteen oopgesny om van buite tot binne te bestudeer. Die proses het ‘n paar leerlinge ‘n bietjie bleek om die kiewe gelaat. Hulle praat nou nog van die rubber-ogie.


Juffrou Corlia Eksteen verduidelik die funksionering van ‘n vis

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online