Skooltasse interessant PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 28 February 2017 02:21
Untitled Document

Willem Steyn van Pretoria skryf:
U artikel oor die skooltasse was baie interessant. Wyle my pa en ek self het aan die Hoër Volkskool te Potchefstroom gematrikuleer. Ons 1957 matriekklas vier juis ons 60-jarige reünie op 11 Maart te Potchefstroom. Ek neem aan die mnr Kleyn, na wie in die artikel verwys word, is mnr Gerhard Kleijn se oupa?

Brief verkort. – Red

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online