Lekkerste leesblad PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 28 February 2017 02:20
Untitled Document

Riana le Roux van Barberton skryf:
                                    
Dit was nou die lekkerste leesblad wat ek tot dusver op afgekom het. Ek is verbonde aan die eGGSA se begraafplaasprojek, maar een van my take is as admin op ons eGGSA se Facebook-blad.

Ons probeer om elke dag iets nuuts te plaas en ek wil graag weet of ek af en toe van julle artikels kan plaas. Ons fokus op geskiedenis en genealogiese artikels. Dit sal uit die aard van die saak net ’n skakel wees na julle webblad. Ons skryf nie die artikels oor nie.

Hoop dit is in orde?

Ons het Riana laat weet dat dit in orde is om skakels na die Bronnie se webtuiste te plaas. – Red

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online