Lank wag vir regsdraai PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 28 February 2017 02:18
Untitled Document

Louis van Zijl van Boschkop skryf:
Waar dit my gewoonlik 20 minute neem om vanaf die Boschkop-pad by my werk uit te kom, het dit my op 6 Februarie 30 minute geneem net om regs te draai in Grahamweg (Lynnwoodweg-verlenging) vanaf die Boschkop-pad.


Die opeenhoping

Die meeste motoriste op die teerpad het geduldig hulle beurt afgewag in die kilometerslange opeenhoping as gevolg van ’n uitgebrande voertuig by die stopstraat regoor Star Trading

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online