Totsiens ná 25 jaar PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 28 February 2017 02:16
Untitled Document

Jessy van Jessy’s Doggies in Wapadrand skryf:
Ná 25 jaar in die Wapadrand-winkelsentrum trek ek nou my hondesalon na my huis toe. Ek wil graag vir Piet en Bettie van Vuuren dankie sê dat hulle my vir 25 jaar bygestaan het.

Ek word nou oud, het verlede jaar ‘n beroerte gehad en moet dinge begin rustiger vat.

Diegene wat my soek kan my in Hoyt Crescent 130, Moreletapark kry. My nommer is 082-795-0408.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online