Wanneer kom die Bronnie? PDF Print E-mail
News - Artikels
Tuesday, 31 January 2017 20:15
Untitled Document

Die Bronberger se kantoor word oorval deur oproepe van gretige lesers wat nie kan wag vir die volgende Bronnie om te verskyn nie. Om dinge ‘n bietjie makliker te maak vir hulle en ook vir adverteerders wat seker wil wees hulle haal elke maand die afsnytyd, hier is Die Bronberger se sperdatums en verspreidingstye vir die res van 2017:

  • Uitgawe in Februarie

Sperdatum: Dinsdag 14 Februarie
Verspreiding begin: Woensdag 22 Februarie

  • Uitgawe in Maart

Sperdatum: Dinsdag 14 Maart
Verspreiding begin: Donderdag 23 Maart

  • Uitgawe in April

Sperdatum: Dinsdag 18 April
Verspreiding begin: Woensdag 26 April

  • Uitgawe in Mei

Sperdatum: Dinsdag 16 Mei
Verspreiding begin: Woensdag 24 Mei

  • Uitgawe in Junie

Sperdatum: Dinsdag 6 Junie
Verspreiding begin: Woensdag 14 Junie

  • Uitgawe in Julie

Sperdatum: Dinsdag 11 Julie
Verspreiding begin: Woensdag 19 Julie

  • Uitgawe in Augustus

Sperdatum: Dinsdag 8 Augustus
Verspreiding begin: Woensdag 16 Augustus

  • Uitgawe in September – 15e Verjaardag-uitgawe

Sperdatum: Dinsdag 12 September
Verspreiding begin: Woensdag 20 September

  • Uitgawe in Oktober

Sperdatum: Dinsdag 10 Oktober
Verspreiding begin: Woensdag 18 Oktober

  • Uitgawe in November  

Sperdatum: Dinsdag 7 November
Verspreiding begin: Woensdag 15 November

  • Uitgawe in Desember

Sperdatum: Dinsdag 28 November
Verspreiding begin: Woensdag 6 Desember

 

 

 

 

 




 

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online