Nuwe Tygies verwelkom PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 31 January 2017 20:15
Untitled Document

Daar was min trane en baie glimlaggies met die graad eentjies se eerste skooldag by Laerskool Tygerpoort. Dit was ‘n groot dag vir die ouers en kinders, wat ekstra groot gelyk het in hulle splinternuwe skoolklere.


Nina Kloppers, links, en Meliniq de Wet van die graad een vissieklas


Juffrou Elmien Klopper saam met haar graad een hasieklas


Jayden van Dyk, links, en Lian Archer van die graad een vissieklas

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online