Groot prysgeld vir dié drie PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 31 January 2017 20:15
Untitled Document


Marno Bands, Gerhard van Wyk en Adriaan van Wyk van Laerskool Witpoort het in Desember die Nickelodeon Genius kompetisie van die Pretoria-streek gewen. Die kompetisie was ‘n vasvra wat hulle algemene kennis van wiskunde en wetenskap getoets het. Die wengeld van R50 000 is gelykop tussen hulle verdeel. Die wenprys sluit ook boeke ter waarde van R10 000 in, wat deur Cambridge University Press geskenk is. Twee Pretoria-streekspanne het na die volgende rondte in Februarie deurgedring

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online