Buite karakter PDF Print E-mail
News - Ons Omgewing
Tuesday, 31 January 2017 20:15
Untitled Document


Miskien moet iemand dié jakarandas in Cullinan se Endstraat daarop wys dat dit reeds diep in Januarie is . . . ’n Stuk of vyf bome was heeltemal buite karakter, nog volhardend aan’t blom op 20 Januarie

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online