Ja, hoor wat ek jou sê, hierdie 2017 gaan ’n wonderlike jaar wees . . . Dié tiptolle, ook bekend as Pietkluitjiekorrels, of botterbasse (wel, amper) het op ’n hoewe in Bashewa gesit en skinder.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za