Ongelooflike weldoener PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 31 January 2017 19:53
Untitled Document

Paul en Ria Bosman van Cullinan skryf:
Ons wil baie dankie sê vir Pieter Strydom wat ons bygestaan het met die soek na ‘n nuwe woonplek, nadat hy ons huis verkoop het.

Hy het selfs sovêr gegaan om ons te help trek met sy bakkie en sleepwa oor ‘n tydperk van drie dae. Hy wou geen vergoeding daarvoor hê nie. Baie dankie vir RealNet wat hom beskikbaar gestel het vir sy hoog gewaardeerde hulp ten koste van ander transaksies.


Pieter Strydom

As dit nie vir RealNet Plotte en Plase se advertensie in Die Bronberger was nie, sou ons hom nie ontmoet het nie. Hy is nou nie net ‘n eiendomsagent nie maar ‘n ware vriend van ons.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online