Uiters swak PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 31 January 2017 19:51
Untitled Document

Ruan skryf per teksboodskap:
In Die Bronberger van Desember 2016 op bl 31 in ’n foto-onderskrif: Die prinsesse word na verwys as prinsesse – die koningin as koningin, maar ’n besondere man soos genl JC Smuts word na verwys as Jan Smuts: Swak, uiters swak.

Geen bybedoelings of disrespek bedoel nie. Dit is bloot ’n kwessie van skryfstyl. In dieselfde styl sou ons byvoorbeeld verwys het na Paul Kruger of Winston Churchill. As ons gepraat het van Liesbet en Magriet Windsor, sou min lesers geweet het na wie verwys word. – Red

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online