Poon se humor PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 31 January 2017 19:41
Untitled Document

Ed Retief van die Bronberg-gebied skryf:

Met elke uitgawe wonder ek of daar moontlik ‘n ander streekpublikasie is wat die uitmuntende gehalte van Die Bronberger kan ewenaar. Alhoewel die inligting van die interessante artikels spesiaal is, verskaf ‘Ou Poon se Plotpraatjies’ uiters nodige humor.

Elke streek het sy eie kontrei-stories en ek het ’n paar uit die omgewing versamel wat ek graag met Ou Poon wil deel. Omdat sekere van die betrokkenes nog in lewende lywe is, is die inligting nie publiseerbaar nie. Dus, indien moontlik, kan u asseblief Ou Poon se kontak inligting verskaf.

Groete en sterkte.

So gevra, so gedaan. – Red

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online