Advertensie ?n wenner op webtuiste PDF Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 26 January 2009 23:48
Untitled Document

Wil jy op Die Bronberger webtuiste se voorblad verskyn? Gaan kyk ’n bietjie by www.bronberger.co.za hoeveel besoekers sedert 21 Mei laasjaar ’n draai gaan maak het by ons eie gemeenskapspublikasie.

Na ’n aantal navrae van adverteerders wat graag op ons gewilde webtuiste sigbaar wil wees, het ons besluit om beperkte advertensieruimte beskikbaar te stel. Daar sal ruimte vir vier vertoonadvertensies op die tuisblad langs elke maand se voorblad wees teen net R450 per uitgawe vir ’n ses-maande tydperk.

Onthou ook dat ons aanlyn besigheidsgids ’n baie billike manier is om ons webbesoekers te bereik.

Jou onderneming word onder ’n spesifieke afdeling gelys en besoekers word direk na jou eie webtuiste geneem deur op ’n skakel te kliek. Al wat dit jou kos om in die gids gelys te word is ’n aansluitingsfooi van R100 en ’n maandelikse fooi van R50.

Vir meer inligting, stuur ’n e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . of skakel 012-996-1170.

 

© 2019 Die/The Bronberger