Bronnie gee groot plesier PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 31 January 2017 19:35
Untitled Document

Hettie Nel van Garsfontein skryf:
Goeiedag, my naam is Hettie Nel en ek woon in Oostvallei Aftree-oord in Garsfontein. Ek is op die redaksie van ons interne koerantjie, ‘Oostvalleier’.

Die leesstof in Die Bronberger verskaf my groot plesier, so ook die boek, ‘Toeka se Dae, Die Karakters’. Wees asseblief so vriendelik om aan my skriftelike toestemming te verleen sodat ek u heerlike stories en ander interessante inligting in ons koerantjie kan publiseer.

Ek is oortuig daarvan dat die inwoners van Oostvallei dit baie sal geniet.

Dankie vir jou mooi woorde. Met die nodige erkenning aan Die Bronberger en skriftelike toestemming kan sekere inhoud van Die Bronberger gebruik word. Verskaf asseblief ook ons kontakbesonderhede aan jou lesers. – Red

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online