Groot geskenk PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 31 January 2017 19:34
Untitled Document

Eunice Niemandt van Pretoria Oos skryf:
Ek wil julle sommer omhels. Dit was so ‘n ‘great’ geskenk om my brief, ‘Super trots’, en Marcel se foto in die Bronnie se Desember-uitgawe te sien!

Julle verstaan nie hoe baie dit vir ons gesin beteken het nie, en ook vir die hele familie wat almal groep whatsapp foto’s gekry het van die brief.

Waardeer opreg.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online