Wat ‘n verrassing PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 31 January 2017 19:29
Untitled Document

Alet Erasmus van Kleinfontein skryf:
Wat ’n aangename verrassing toe ek nou die Bronnie deurblaai en my foto van die lelkiewiet daarin sien. Ek wens ek kon ’n beter gehalte foto neem, maar hy sou wegvlieg sodra ek die motor se deur oopmaak.

Nogmaals dankie . . . dis spesiaal vir my!

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online