Bestel jou Toeka-boek voor Kersfees PDF Print E-mail
News - Toeka se dae
Monday, 12 December 2016 13:30
Untitled Document

Spring nou as jy ‘Toeka se Dae – Die Karakters’ as Kersgeskenk wil aanskaf. ‘Toeka se Dae – Die Karakters’ is ‘n koffietafelboek gebore uit die toeka-artikelreeks in Die Bronberger met die klem op die kleurvolle karakters waaroor ons die afgelope 14 jaar skryf.

Die boek bied lekkerlees stories wat enigiemand, met of sonder ‘n belangstelling in die geskiedenis van Pretoria, sal boei.

Die radioreeks, ‘Stories van Toeka’, wat op verhale uit dié boek gebaseer is, word sedert begin Augustus op Pretoria FM uitgesaai. Die episodes verskyn as audio webgrepe by: http://www.pretoriafm.co.za/stories-van-toeka.

‘Toeka se Dae – Die Karakters’ kos R295, koerier- en poskostes uitgesluit. Skakel die Bronnie se kantoor by 012-734-0522. Vir meer inligting, stuur ‘n e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online