Soek Toeka-boek PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 12 December 2016 13:10
Untitled Document

Calvyn van Wyngaardt skryf:
Ek het vandag geluister na die radiopraatjie oor mnr Pienaar. My kinders sal dit baie geniet. Kan ek die gesprek wat vandag op Pretoria FM uitgesaai is iewers kry asook die werk wat jy in die verband doen.

Die radioreeks, ‘Stories van Toeka’, wat op verhale uit die Bronnie se koffietafelboek, ‘Toeka se Dae – Die Karakters’, gebaseer is, kan op Pretoria FM se webwerf afgelaai word. Die episodes verskyn as audio webgrepe nadat hulle uitgesaai is by: http://www.pretoriafm.co.za/stories-van-toeka. Die boek is by die Bronnie se kantoor te koop. Skakel 012-734-0522. – Red

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online