Hulp aan behoeftiges PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 November 2016 15:19
Untitled Document

Laerskool Witpoort se jaarlikse blikkielegging was op Vrydag 5 November. Ouers, kinders en personeel het hulle harte en beursies groot oopgemaak en nie-bederfbare voedsel, toiletware en skoonmaakmiddels aan die skool se Omgee Mammas geskenk. Adel Crous, links, Rozelle Hartslief, middel, en Frances Prinsloo, regs, maak elke Vrydag vir behoeftige gesinne pakkies op

 

© 2019 Die/The Bronberger