Tyd om Goliat-pit in gat te sit PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 November 2016 17:14
Untitled Document

As jy nog nie jou pitte in die grond het om deel te neem aan die jaarlikse Goliat van Gat-kompetisie nie, moet jy begin spring. Om ’n kans te staan om groot prysgeld in Mei 2017 te wen, kan jy jou Goliat van Gat-pampoenpitte nou by TLU SA se kantoor in Silverton kry. Skakel 012-804-8031. Pryse word vir die grootste, mooiste, lelikste en oorspronklikste pampoen gegee

 

© 2019 Die/The Bronberger