Wolkbreuk bring verligting en skade PDF Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 22 November 2016 15:07
Untitled Document

’n Wolkbreuk op 7 November het Bronbergse paaie in riviere laat ontaard, voertuie gestrand gelaat en talle huise, winkels en skole oorstroom. Groot skade is in Shere, Silver Lakes en Hazeldean, Wapadrand en Tygervallei aangerig. Die ganse Bronberg-gebied het verligtende reën gekry en binne enkele ure is syfers van tussen 50 mm en 95 mm gemeet.


Die TJM-winkel naby Silver Lakes is onder water


’n Woning in Silver Lakes


’n Bakkie is gestrand
Foto’s: Verskaf


Op die Silver Lakes-pad langs Farm Inn se afdraai


’n Kombuis in Wapadrand
.
.

Die boloop van die Pienaarsrivier in Bashewa, wat gewoonlik 'n droë sloot is, het sy walle oorstroom
Foto: Barbara Corine Bennet


Voertuie by Hazeldean Winkelsentrum


Hazeldean Winkelsentrum se parkeerplek


Vloedwater het by die Wapadrandse huis ingestroom

Die vlak van die vloedwater kan teen dié venster van ’n klaskamer by Laerskool Tygerpoort gesien word


Leerlinge van Laerskool Tygerpoort het gehelp om vloedwater uit klaskamers te kry


Só het Hans Strijdomrylaan (Solomon Mahlangu) gelyk

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online