Lord Selbourne se huis PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 22 November 2016 15:02
Untitled Document

Elize Breet skryf:
Die artikel oor ‘Toeka se huise’ het verskyn in Die Bronberger van September 2016.

Ek sou graag meer inligting wil hê oor die naslaanbronne aangesien ek al vir jare probeer inligting kry oor Lord Selbourne se woning en voorman-woning wat altwee in Mountain View is. Verlore skatte waaroor ek nog nooit iets in ’n tydskrif gelees het nie.

Ons het Elize laat weet dat die artikel waarna sy verwys 'n terugblik is oor 14 jaar se toeka-stories en dat daar vir elke artikel ’n verskeidenheid bronne gebruik is. Enige lesers met meer inligting oor Lord Selbourne se huis kan ons kontak by: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of 012-734-0522.

 

© 2019 Die/The Bronberger