Eerste plaasmark PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 24 October 2016 20:59
Untitled Document

Die eerste plaasmark by die Cullinanse Sportsentrum was op 1 Oktober. Dié mark gaan voortaan elke eerste Saterdag van die maand van 8 vm tot 2 nm gehou word. ‘n Springkasteel sorg dat die kleingoed besig gehou word terwyl ouers deur die kraampies wandel. Vir meer inligting, bel Ronel by 084-579-4467.

 

© 2019 Die/The Bronberger