Trap vleis los Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 24 October 2016 22:57
Untitled Document

Louis en Erika Visser van Cullinan het ’n vet prys van R1 000 se vleis met ’n onlangse fietsrykompetisie van Rayton Laerskool losgetrap. Die prys is deur Rayton Biltong en Braai geborg.

 

© 2020 Die/The Bronberger