Oktober2016 PDF Print E-mail
News - Ons voorblad
Monday, 24 October 2016 20:23
Untitled Document

Op ’n muur, langs ’n stil doodloopstraatjie in Cullinan, sit dié katknaap, omring deur die nuwe seisoen se blaargroei, geduldig en wag dat iets of iemand verby moet beweeg.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online