Julle laat my verlang PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 24 October 2016 20:19
Untitled Document

Juanita Jamneck van Mooiplaats skryf:
Baie geluk met die pragtige uitgawe! En dankie weer aan die samaritaan wat dit vir my aflaai.

Dit het skaars ’n uur terug geland en ek het al amper alles gelees.

Julle het my sommer baie laat verlang na die ou dae van Pheasant’s Nest en veral na die lekker tye by Nikos!

 

© 2019 Die/The Bronberger